imbuia bal en klou sitkamerstel in Durbanville, Western Cape for sale
Petite imbuia bal en klou bankie en twee stoele. Rugkante is rottang. Uiters geskik om dit 'n Franse flair te gee deur dit te verf en te 'verouder'.
Embuia bal & klou sitkamerstel
Vir restourasie. Pragtige kerfwerk. 3sitplek bank, 2 groot stoele, 2 normale grootte stoele. Baie stewig.
R 4,000
2 deur bal en klou imbuia kas
2 deur bal en klou imbuia kas
Hang plek sowel as laaie en rakke
1 glas gekraak en een weg van laai - soos in foto
R 800
Bal en klou riempie stoele
Bal en klou Riempie stoele, in n goeie kondisie. Per Stoel R800 Saam R1400 Kontak Elsa 0739553423
R 45,000
Bal en Klou Sitkamer stel en Rodesian Teak Eetkamer stel
Die Sitkamer stel het 1 drie sitplek, 2 enkel en 2 kleiner bankies. Die Eetkamer stel het 'n tafel wat kan verleng...