Find results for "weiding te huur" in Durbanville, Western Cape
Vehicles
Household
- 8 Art & Antiques
- 19 Kids’ products & Toys
- 2 Baby Carriages
- 2 Clothes
- 13 Garden & House
- 4 Furniture
- 6 Refrigerators, ovens etc.
Electronics
- 1 Phones
Leisure Time & Hobbies
3mx1.5mx92cm trailer R12500 special
3m trailer te koop sabs goed gekeur met padwaardigheid sertifikaat en data dot bel gerus george0826825093
R 229
SlimKind bordspeletjie
Heerlike vermaak. Lekker om saam te neem as gaan kamp of selfs dit gee vir 'n geskenk.
R 45,000
For sale: Gypsey Caravette 6 Caravan – R45 000
Voldeo 6 voet trailer, sy staal is 3 keer dikker as gewone Venter trailer. Maksimum 1500 Km af gelê, R10 000. Ideaal...
R 9,000
For Sale: 6 Foot Venter Trailer – R9 000
Voldeo 6 voet trailer, sy staal is 3 keer dikker as gewone Venter trailer. Maksimum 1500 Km af gelê, R10 000. Ideaal...
R 28,000
Antieke Oregon Hout Yskas Te Koop
Antieke Oregon hout yskas met verkoelingseenheid te koop teen R28 000.
Voorheen uit die ou Mosselbaai hotel.
Skakel...
R 6,000
Antieke Staal Tandarts Kas Te Koop
Antieke staal tandarts kas met marmer blad te koop teen R6 000.
Skakel 083 454 3844.
R 4,000
Hilti TE 905 jack hammer
Hilti TE 905 Needs a service but runs R4000 Call 0836404814 If you see this ad then the chipper is still Available
R 2,500
Skoorsteen - Stainless Steel
Stainless Steel skoorsteen te koop in baie goeie kondisie . Prys onderhandelbaar .
R 3,900
Trailer/sleepwa for sale
Sleepwa/Trailer te koop/ for sale , goeie toestand , Deksel kan afhaal
R 1,500
6 plaat groot gasstoof en gasoond te koop
Ek het 'n 6 plaat gasstoof en gasoond te koop. Soos nuut. Devy. Wit.
Other Other
Soek karavaanstaanplek onder dak parkering te huur. Verkieslik noordelike voorstede
R 3,000
Pale klimraam te koo
Pale klimraam met 2 swaaie en slide te koop. Moet self uit mekaar kom haal. Nog soos nuut.
Wingerd stompies te koop
Braai Hout:
Wingerd stompies te koop. Droë wingerd stompies verpak in 20kg sakke teen R25 per sak. Gratis aflewering...
R 1,000
ANTIEKE bal-en-klou, emboya hout spieëltafel te koop
ANTIEKE bal-en-klou, emboya hout spieëltafel te koop met 3 spieëls (waarvan 2 verstelbaar is)
Gratis Driewiel braaidrom
Driewiel braaidrom. Geroes, maar geen gate in bak/braai gedeelte. Self reel om op te laai.
Pragtige Meubels te koop
Ons vat tradisionele meubles en sit 'n bietjie sprankel by om 'n moderne voorkoms te skep.
Ons nuutste twee stukke is...
R 3,500
Embuia Tafel en 5 stoele
Embuia tafel en 5 stoele in baie goeie toestand . Dringend te koop .
R 100
Stootwaentjie te koop
Ek wil graag die stootwaentjie verkoop.
Skakel Bardine Haskins
021 9766028
R 200
Eetstoeltjie te koop
Ek wil 'n eetstoeltjie verkoop vir kindjie om in te sit, as hy eet.
Bardine Haskins
021 9766028
R 300
Handmade "Blaasbalkie"
Hand gemaakte blaasbalkie. Bruin kunsleer. Werk uitstekend om vuur aan die gang te kry. 40 cm lank. Persent wat ek...
R 1,200
IBR PLATE X 4 (NUUT TE KOOP) 3.3METER X 740MM
NUWE 4 X IBR PLATE TE KOOP. 3.3METER X 740MM NOG GEENSINS GEBRUIK OM SELF TE KOM HAAL. KONTANT PRYS VAN R1200.00 WIT...
Wit hemelbed
Ek het 'n outydse wit hemelbed te koop. Kort bietjie aandag.
R 5,000
GROOT LEERBANK 2 sitplek ( R5000 ) DURBANVILLE
GROOT bruin leerbank te koop. Te groot vir my meenthuis. Ideaal vir braaikamer of kinderspeelkamer. Kan lekker daarop...
R 5,000
GROOT LEERBANK 2 sitplek ( R5000 ) Durbanville
GROOT Leerbank ( bruin ) te koop R5000. Goeie toestand. Te groot vir my meenthuis. Ideaal vir braaikamer, tv kamer....
R 5,000
LEERBANK 2 sitplek ( R5000 )
Bruin leerbank te koop. BAIE goeie toestand. Ideaal vir braaikamer, kinders se speelplek. Kan lekker daarop slaap...
R 4,000
imbuia bal en klou sitkamerstel
Petite imbuia bal en klou bankie en twee stoele. Rugkante is rottang. Uiters geskik om dit 'n Franse flair te gee...